Lesersfoto's 30 April 2021

Tanja Bause
Mooi gesig: “’n Vol Oranjerivier; baie mooi om na te kyk,” sê Aidan-Jon Stanley.

Sprokiesagtig: “’n Wolkbreuk op die plaas Helmeringhausen,’ sê Björn Basler.

Goud: “Ek het die sonsondergang op die strand na ’n warm dag geneem,” sê Colé Viljoen-Wolff.

Mooi: Rudie Putter het die foto van die groen land geneem.

Wagters: “Etosha sal jou nooit teleurstel nie,” sê Ivan Groenewaldt

Feesirkel: Edwin Pagel het die foto geneem.

Kleurvol: “Ek het die waterlelies by Hakushembe Lodge in die Kavangostreek afgeneem,” sê Gawie Koekemoer.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer