Lesersfoto's 30 Julie 2020

Tanja Bause
Maats: “So mak soos 'n lammetjie. . . Die foto is op my broer se plaas geneem,” sê Liana Thirion.

Lekker: “Dit is koud en ons bly in die bed.” Die foto is per Whatsapp ontvang.

Heeltyd speeltyd: Ruben Lambrechts het die foto ná die reën op die plaas in die Khomas Hochland geneem.

Slim: “Die vloer is te koud om op te sit.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Huis toe: “Ek het die foto van Tiger, die staffie en Raj, die yorkie, ná hulle duine-uitstappie op Langstrand geneem,” sê Katryn Krogh.

Model: “Dit is Luca, ons plaas Yorkie,” sê Cornè Kruger.

Vriende: “King, ons gemmerkat geniet die son saam met sy skilpadmaatjies,” sê Emma Ockhuizen van Oranjemund.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer