Lesersfoto's 30 Maart 2021
Geluk: “Chentelle Visagie en Wynand Thompson op hul troudag,” sê Baverly Thompson.
Lekker: “Jaco-Martin Venter het dié 20 kg kabeljou tussen Horingbaai en Baklei Gat naby Hentiesbaai gevang. Wat ’n ongelooflike belewenis waar almal hom gehelp het en om ons was om hierdie groot vis te bekyk. Ons het besluit om hom terug te gooi, want ons glo ons sal dubbel soveel vis vang en dis natuurlik ’n broeivis,” sê Zandria Venter.
Groete: “Bianca Erasmus bewonder die sonsondergang oor Okahandja. Dit was die hele middag bewolk en het lekker gereën,” sê Marlene Erasmus.
Beloning: “Darius van Wyk sê met harde werk en goeie reën kan jy dié soort groente oes,” sê Ingrid Engelbrecht.
Harde werker: “Ons hardwerkende seuntjie, Kéan, is glad nie bang om sy hande vuil te maak nie,” sê Cindy-Ann Robberts van Keetmanshoop.
Ontspan: “So kuier die Walvisbaaiers, Bryan, Jade en Gawie, lekker by Oanobdam,” sê Bryan Gordon.
Vakansie: “Wegbreeknaweek by Sossusvlei Desert Lodge,” sê Karin Douglas.
Prost: “Kamp opslaan is harde werk en pa en seun geniet elkeen ’n drinkdingetjie. Die foto is by Skilpadtepel-kamp geneem,” sê Louise Viljoen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie