Lesersfoto's 30 November 2021

Tanja Bause
Kleurvol: “Ek het die kleurvolle beetles op in Rehoboth gesien,” sê Björn Basler.

Kry alles hier: “Die eenstopwinkel,” sê Björn Basler.

Stof: “Lekker op die grondpaaie,” sê Björn Basler.

Antiek: “Ek het die ou voertuig op Helmeringhausen afgeneem,” sê Björn Basler.

Verlate: Ou geboue en dromme, deur Björn Basler afgeneem.

Vakansie: “Dit is die mooi Lapa Lange Lodge by Mariental,” sê Björn Basler.

Arendsblik: “Die Swakopmund ysterkaai en rivier vanuit die lug,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer