Lesersfoto's 31 Maart 2021

Tanja Bause
Besonders: “’n Vetplant wat blom bly maar nét mooi,” sê Elize.

Keuses: “Dit is nie altyd maklik om die regte pad te kies nie, maar onthou om aan te gaan,” sê Björn Basler.

Baie water: “Ek het die foto van die Hardapdam geneem nadat die sluise oopgemaak is,” sê Piedab van der Westhuizen.

Ongelooflik: “Dit is die mooiste wolke wat ek nog ooit in Windhoek gesien het,” sê Judy Lombard.

Ou grote: Mogamat Salie Saban het die kokerboom in die suide van die land afgeneem.

Fyn: Kianu Etzold het die pampoenblom afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer