Lesersfoto's 4 Augustus 2021

Tanja Bause
Miskien?: “Natuurskepping ná die reën in die Bethanie-omgewing,” sê Jan Farmer.

Belowend: “Ek het die foto op die C26 op pad na Windhoek geneem,” sê Björn Basler.

Klein: Dawiena Tiboth het die foto op Bethanie geneem.

Skuins: “Hier is ’n foto van ’n boom wat ek naby die piek van Gamsbergpas afgeneem het,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer