Lesersfoto's 4 Desember 2020

Tanja Bause
Toekomstige boer: “Maliha van Swakopmund help haar oupa met beplanning vir die plaas.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Valkoog: “HJ stap saam om te kyk of die slagysters nog op Guruchab lê,” sê Marlize Nel.

Familie: “Niggies Haven en Zaniyah Fredericks geniet hul tyd saam op Rosh Pinah,” sê Lolly Fredericks.

Tandemuis kom kuier: “Lohan Pretorius (8) word deesdae gereeld deur die tandemuis besoek. Hy het selfs een oggend wakker geword met 'n tand wat volgens hom in die nag, terwyl hy geslaap het, deur die tandemuis getrek is,“ sê Hannes Pretorius.

Aksieheld: “Redleigh, die super hero, Batman is deur Alts Photographers in Windhoek afgeneem. Hy is ook deur die fotograaf as die FB-blad se SuperHero aangewys,“ sê Venessa Beukes.

Oulik: “Die mooiste blom in ons tuin,” sê Nadia Lundon.

Lekker kuier: “Anzell van der Hoven op Noordoewer,” sê haar Ouma Ria van der Hoven.

Ek het drie geword: “Eddien op sy verjaardag op Swakopmund,” sê Lorenda Hoeses.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!