Lesersfoto’s 4 Januarie 2022

Tanja Bause
Kleurvol: Kianu Etzold het die jellievis afgeneem.

Uitgevat: “Ek is ’n punk rocker,” sê Kylé Herbst.

Afkoel en dors les: “Die vlakvark se kinders staan sommer binne-in die drinkbak,” sê Björn Basler.

Rus: “Ek is moeg en dors,” sê Heidi Esbach.

Grappig: “Lekker lag ek nou,” sê Uwe Neustädt.

Model: Die foto is per WhatsApp ontvang.

Vir jou: Koos Liebenberg het die foto ingestuur van die muis wat ’n blom vashou.

Ontspanne: “Lekker rustig staan hy nadat hy water gedrink het,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer