Lesersfoto's 4 Maart 2021

Tanja Bause
Maatjies: “Hulle is onafskeidbaar.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Klaar gespeel: “Ek is so moeg van legkaart bou,” sê Jacky van Rosh Pinah.

Hartseer: “Diep liefde en seer tussen ’n pa en sy sterwende Jack Russel, Lammie. Ons harte sal hom verewig mis,” sê Karin Douglas.

Rustig: “Frank (1) sit en kyk na die mooi sonsondergang saam met my en my man op ons plot op die Hochveld-pad,” sê Odette van der Westhuizen.

Uitstappie: “Zola kom saam om die reën te kyk,” Charisma O’Callaghan.

Lekker: “’n Vroegoggend stapsessie saam met my hondevriend Charlie. Haar rooierige pels het mooi teen die sonsopkoms vertoon,” sê Elizna Meyer

Familie: Dit is Anthony van Wyk se honde, ma Roxy en haar twee seuns,” sê Lalie van Wyk.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer