Lesersfoto's 5 Augustus 2020
Wye wêreld: Die foto van JR Platt wat die wêreld aan sy voete het is by die Von Bachdam deur Anita Platt geneem.
Lekker: “Op ‘n bibberende oggend in Windhoek sit Malaika en geniet die snoesige son,” sê Ezan.
Vet pret: “Jian (links) en JP het vet pret in die Okahandjarivier,” sê Helena Brenkman.
Lekker morsig: Lerike Burger het die foto van baba Rugelio en sy koek geneem.
Familie: Lurdich en Frank Vries.
Ons luister: “Ons gehoorsaam die Covid-19-reëls. Ons is op pad skool toe met maskers,” sê Maria Hanekom van Aranos.
Dis myne: “Ek het vir Revival uitgevang met 'n koekiegesiggie,” sê Rudolfina.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie