Lesersfoto's 5 Augustus 2021
Honger: Die foto is deur Guruchab Farming ingestuur.
Liefde: Alley Leorica Abrahams het die foto by Okaukuejo geneem.
Pragtig: “Mooi Nguni-beeste,” sê Edwin Pagel.
Laaste lig: Björn Basler het die kameelperde in Etosha afgeneem.
Uitkyk: “Dit was ’n besonderse ervaring wat ek nog nooit vantevore belewe het nie,” sê Myrna Balhao.
Dis myne: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.
Koning: Edwin Pagel het die foto in Etosha geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie