Lesersfoto's 5 Februarie 2021

Tanja Bause
Spieëlbeeld: “Ek het die foto in 1ste-straat by Meersig se draai op Walvisbaai geneem,“ sê Colé Viljoen-Wolff.

Rivier of pad?: Adel Coetzee het die foto geneem nadat dit 77 mm op Okahandja gereën het.

Dis so ver: “Dihan onder die reënboog op Vieranas naby Kamanjab,” sê Michannette Rossouw.

Nog op pad: Cynelle van Eeden het die foto van Avisdam geneem.Hemelse water: “Ek het die foto buite Kalkfeld op pad na Otjiwarongo geneem. Die kontras tussen die landskap is ongelooflik,” sê Werner Punzul.

Mooi: “Ek het die foto van die Kuisebrivier by Utuseb geneem,” sê Elzevir Gelderbloem.

Kos: Willem Gous het die gogga op die lelies op die plaas Sandhof geneem.

Modderas: “Die nefies, Tristan, Samuel en Anroux geniet die Kuisebrivier se modderbad,” sê Elize.

Water in die woestyn: Jennifer Theron het die foto van die Kuisebrivier geneem.

Konsertreis: “Brandberg het die hele naweek konsert gehou met sy kleure, mis en wolke,” sê Estelle Esterhuizen.

Genadegawe: “Lekker reën wolke op pad na Gobabis,” sê Dré van Wyk.

Mooie blomme: “Marike Venter geniet die lelies van Sandhof,” sê Hendrik Venter.

Sonopkoms: “Die son kom op in Windhoek ná 'n vinnige donderstorm die vorige aand,” sê Marcha Reed.

Amper dubbel: “Ek het die foto op die plaas Emmanuel geneem. God is met ons,” sê Lendl Murphy.

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer