Lesersfoto's 5 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Myne: “Die foto is in 2015 op Wolwedans geneem tydens ’n sonsondergangsuitsappie met buitelandse toeriste. Dis nou al so baie gedeel, ek dink niemand weet dis my vlag en my foto nie,” sê Andrew Davids.

Rustig: “Die Suide bring vrede, Kokerboom se kind waar ek my vrede vind,” sê Mogamat Salie Saban.

Anders: Björn Basler het die foto van Lüderitz in die nag geneem.

Wie was eerste?: “Daar is selfs ’n Corona-gasteplaas in Namibië,” sê Björn Basler.

Koedoe voor: “Ek het die foto op die Dordabis-pad geneem,” sê Elaine Zah.

Mooi: “Dit is die mooiste prentjie wat ons tussen die Internasionale Lughawe Hosea Kutako en Witvlei begroet,” sê Helena Brenkman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!