Lesersfoto's 5 Oktober 2020
Snoesig: “My Oortjies-kat kry koud,” sê Sharon Rossouw.
Slimkop: “Mnr. Duif besig om te lees,” sê Elize.
Oulik: “My kat, Kalisie, rustig op haar gunstelingslaapplekkie,” sê Santie Kruger.
Wat is dit?: “Daar het ’n snaakse plant in my tuin begin groei,” sê Marion.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie