Lesersfoto's 6 Augustus 2020
Mooi: “Dis altyd lekker by die see,” laat weet Charmain Smit.
Dagbreek: Jan Farmer het die sonsopkoms op Rosh Pinah afgeneem.
Klein: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Dromerige wolke: Ashlynn Bruwer het die foto in Windhoek geneem.
Ons huis: Die versamelvoëlneste in die Namib is deur William Lloyd afgeneem.
Behou balans: “As jy van voornemens is om die Kokerboomwoud, asook Giants’ Playground naby Keetmanshoop te besoek, bring jou ego en selfoon onder beheer en vermy opklouter op so ’n natuurskat vir ’n selfie. Die hele aarde is tans aan’t wankel. Die Skepper se kunswerke moet ongeskonde bly, gróót asseblief,” vra Peet Venter sr.
Gross Barmen: “Wonderlike raam van die natuur, ’n uitsig deur ’n ander oogpunt,” sê Loré Andrea Simpson.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie