Lesersfoto's 6 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Spesiaal: “Elke dag voel dit of ons van vooraf verlief raak.”

Uitstappie: “die kameraman bewonder die watergat,” sê Gawie Koekemoer.

Model: Jacoline Gordon by Bahnhoff se bome is deur Lurdich Vries afgeneem.

Mooi: Shaan van Wyk op haar spesiale dag by Windhoek Hoërskool se matriekafskeid.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer