Lesersfoto's 6 Januarie 2022
Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Baie sand: Johané Boshoff van Bokeh Photography het die foto langs die D707 tussen Aus en Sesriem geneem.
Silhoeët: “Nkurenkuru op sy mooiste,” sê Charmain Smit.
Rustig: “Dit was die mooiste sonsondergang op Langstrand,” sê Adrian Willemse.
Atmosferies: “Sonsopkoms op die plaas Helmeringhausen,” sê Björn Basler.
Spieëlbeeld: “Hier is ’n foto van Okaukuejo watergat vroeg in die oggend,” sê Edwin Pagel.
“Die son gaan onder by die Hardapdam,” sê Piedab.
Besonders: “Die foto is geneem deur my vriende van Gansbaai wat kom kuier het. Elmine Fourie het dit met sonondergang op my voorstoep in Lüderitz geneem van sonneblomme wat teen die water groei.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie