Lesersfoto's 6 Oktober 2020
Groot: “Die skip Explorer is besig om die hawe van Lüderitz binne te vaar,” sê Björn Basler.
Verlate: Pieter Steenkamp het die foto op Kolmanskop geneem.
Baie oud: Toy Dorfling het die muurskildery op Elizabeth Bay afgeneem.
Moeg: “Die windpomp is klaar gewerk,” sê Gawie Koekemoer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie