Lesersfoto's 7 Augustus 2020

Tanja Bause
Maats: “So mak soos ’n lammetjie. . . Die foto is op my broer se plaas geneem,” sê Liana Thirion.

Lekker: “Dit is koud en ons bly in die bed.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Heeltyd speeltyd: Ruben Lambrechts het die foto ná die reën op die plaas in die Khomas Hochland geneem.

Slim: “Die vloer is te koud om op te sit.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Nuuskierig: “Shadow kyk rond wat ons doen,” sê Murray Smit.

Oulik: “Ma-woef is agt dae na die geboorte oorlede. Instaanma het rooi skoene,” sê Ilze de Klerk.

Ma se kind: “My hond se naam is meitjiekind,” sê Nina Hooper.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer