Lesersfoto's 7 Desember 2020

Tanja Bause
Dubbel: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Bergie: Kianu Etzold het die dolomietkoppe in Etosha afgeneem.

Woud?: “Ek het die foto naby die Otjinakui-nedersetting geneem terwyl ons ons beeste gaan soek het,” sê Rosa Korukuve.

Net een: Mogamat Salie Saban het die foto van die kokerboom ingestuur.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer