Lesersfoto's 7 September 2021

Tanja Bause
Oulik: “Hierdie is my nuutste toevoeging tot my hondegesin. Dit is ’n ‘reverse chocolate Dapple’-worshondjie en sy naam is Sputnik 5,” sê Olga Sell.

Uitgestrek: “Moet my nie steur nie; ek knip ’n uiltjie,” sê Mortlock. Christa Schweiger het die foto geneem.

Televisie: “Zoey and Blu is mal daaroor om Paw Patrol te kyk,” sê Charlton de Koe.

Model: “Bella is die mooiste in die land,” sê Mariselle.

Klein: Lize het die foto van Nala geneem.

Maats: “Queeny en Nikki is beste maatjies,” sê Ingrid.

Rustig: “Diep in droomland,” sê Nina

Aanloklik: “Ek wil op ma se bed klim, maar sy sê nee, omdat ek ’n heupoperasie gehad het.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer