Lesersfoto's 8 Februarie 2021

Tanja Bause
Nòg reën: “Ek het die foto op die hoofpad tussen Okahandja en Karibib geneem,” sê Reinette van der Walt.

Christuskirche: “Die hartklop van Windhoek,” sê Epaflas Williams.

Geseënd: “Ek het die foto van die Brukaros naby Bethanie geneem,” sê Dawiena Tiboth.

Onder water: “So lyk die Kalahari-plaas se ingang ná die reën,” sê Björn Basler.

Dankbaar: “Dis so mooi as 'n mens sien hoe die Here die hemelse sluise oopmaak,” sê Risha van Niekerk van Keetmanshoop.

Baie kos: John Benade het dié foto van 'n plaas suid van Rehoboth ingestuur.

Mooiste: “Dit is die pad vanaf Stampriet na Aranos. My seun sê dit lyk soos die pad na die hemel.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!