Lesersfoto's 8 September 2021

Tanja Bause
Yskristalle: “Sondagoggend op die plaas Nagabib,” sê Ané Koopman.

Lawriesdale: “Die naweek anderkant Summerdown.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Heerlike lente: “Dis lente die winter is verby, die Kameeldoringbome in die Kalahari bot en is in geel getooi,” sê James Smith.

Kleurvol: Marion het die foto in haar tuin geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer