Lesersfoto's 9 Desember 2021

Tanja Bause
Ek gaan hom vang: “Dis die groot wildjagter van Omaruru,” sê Colé Viljoen Wolff.

Liefde: “Petra en haar gogga, Jardine, is onafskeidbaar,” sê Piedab.

Uitgeput: “Dis koel in Walvisbaai en Clyde rus bietjie na ’n harde dag,” sê Johan.

Beste vriende: “Onvoorwaardelike liefde,” sê Mila uit London.

Maatjies: “Anja en Tasha kan nie mekaar uitlos nie,” sê Geraldine Schmid.

Veilig: “Zea en haar lyfwagte.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Spesiaal: “My meerkat Jack Russel,” sê Kobus.

Kommentaar

Republikein 2025-04-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer