Lesersfoto's 9 Februarie 2022
Wil jy kopstamp?: De Villiers van Jaarsveld het die foto geneem.
Wag bietjie: “Dit is ’n tipiese Namibiese padblokkade,” sê Uwe Neustadt.
Goeiemôre: “Gevlerkte sonsopkoms in Sossusvlei - die voëltjies is omtrent vriendelik en gemaklik in die geweste,” sê Jo-Anne Crossman.
Hallo: “Groete vanuit Walvisbaai,” sê Björn Basler.
Wat?: “Nuuskierig by die Omaruru Game Lodge,” sê Deon Pagel.
Honger: “Waar is die vlieg?” sê William Lloyd.
Hier gaan ek: “Boomklimmer,” sê LC Lassen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie