Lesersfoto's 9 Julie 2020

Francoise Steynberg
Ek is reg: “Cody is ook reg om terug werk toe te gaan,” sê Charlton de Koe.

Wat doen ek met dit?: “’n Peer ‘n dag laat die muise wag. Martiensie se hoktydkaskenades,” sê Nadine Human.

Ongenooide gaste: “Ja nee, tot die honde weet nie waar die ongenooide gaste so skielik vandaan kom nie,” sê Kobus Maritz.

Liefde: “Mila is so lief vir Sammy van die Omaruru Lodge.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Laf: Jörg Walder het die foto van sy hond Lucky op Hentiesbaai se strand geneem.

Moeg: Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer