Lesersfoto's 9 November 2020

Tanja Bause
Bibberweer: “Dit was lekker koud op Haugabfontein in die Namib,” sê Nols.

Daar kom hy: “Selfs die Land Rover kry stoffies gemaak,” sê Gawie Koekemoer.

Ander oogpunt: “Ek het die foto binne-in ’n warmlugballon geneem,” sê Björn Basler.

Kom kuier: “Die Skedelkuspark nooi u vir ’n wegbreek na Torrabaai,” sê Mogamat Salie Saban.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer