Lesersfoto's 9 November 2021

Tanja Bause
Nuwe canyon?: “Gronderosie in die Kaokoveld,” sê Björn Basler.

Druppels: “’n Blom in my tuin,” sê Edwin Pagel.

Die hemel brand: A. Burger het die foto van die sonsondergang op Hentiesbaai geneem.

Kleurvol: “Ek het die heuningblomme afgeneem,” sê Koos Liebenberg.

Goud: Jan Farmer het die sonsondergang by die strandmeer in Walvisbaai afgeneem.

Silhoeët: “Ek het die kameeldoring op die plaas Helmeringhausen afgeneem,” sê Björn Basler.

Mooi: Elize het die blom in haar tuin afgeneem.

Bietjie groenigheid: Die Sesriem-canyon, deur Edwin Pagel afgeneem.

Droog: Mogamat Salie Saban het die foto geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer