Lesersfoto's 9 Oktober 2020

Tanja Bause
Dors: Pieter Steenkamp het die olifant in Etosha afgeneem.

Nagtelike besoeker: Björn Basler het die uil afgeneem.

Spieëlbeeld: Mathys Schickerling het die dors gemsbokke in Etosha afgeneem.

Klein: Kianu Etzold het die foto van die Damara dik-dik in Etosha geneem.

Goud: Nikki het die foto by die Hardapdam geneem.

Lekker: “'n Koedoe besig met 'n peuselhappie,” sê Helena Brenkman.

Skaam: Skillie deur Linki Nel op die plaas Guruchab afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer