Lesersfoto’s vir 2 Junie 2021

Sanet de Waal
Skeleton Coast Park: “Nagtelike happie vir my vriende,” sê Llewellyn Samson.

Honger: “Voertyd op Guruchab,” sê Marlize Nel.

Paartjie: “Eendjies op die Kavango,” sê Tina Becker.

Spelerig: Johané Boshoff het die dolfyne in Lüderitz afgeneem.

Soek kos: Kianu Etzold het die foto van die eendjies in die vleilande by Walvisbaai geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer