Lesersfoto's vir 23 Augustus

Yandi Du Plessis
Gevries: “Die waterpype het met die onlangse koue hier noordoos van Gobabis gevries. Dit was -6°,” sê James Smit.



Arendsblik: “Die skeepswrak tussen Swakopmund en Hentiesbaai,” sê Björn Basler.



Verlate: Edwin Pagel het die ou gebou afgeneem.



Papiervrou: Dirk Theunissen het die foto geneem.



Koeëlrond: “So kom die son op deur die mis op Hentiesbaai,” sê Corrie Theron.



Lekker: Hier is 'n foto van Ngepi-kamp se “swembad” in die Kavangorivier, sê Edwin Pagel.



Hulle byt nie: “In Namibië kry jy ook 'Sand Crocs',” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer