Lesersfoto's vir 23 Junie 2021
Pienk: Elize het dié foto geneem.
Vol: “Die water lê in lyn met die Swakoppoort-damwal,” sê Helena Brenkman.
Grondpad: Björn Basler het die foto van Grootberg in Damaraland geneem.
Argitektuur: Edwin Pagel het die foto tussen Rehoboth en Aus geneem.
Natuurlike trappe: “Ek het onlangs hierdie foto aan die onderpunt van die 100 meter-hoë Graskopravyn-waterval, net buite die dorpie Graskop in Mpumalanga geneem,” sê Johannes Kroep.
Sonsondergang: “Ek het die foto op ons plaas Kheinoes-suid geneem,” sê Vernon van Wyk.
Dankbaar: “Pragtige reënweer op die plaas Tafelkop naby Gibeon in die Suide.” Suzie Mouton het dié foto geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie