Lesersfoto's vir 3 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Familie: “Kyk hoe lekker kuier die leeufamilie saam by Halali se watergat,” sê Anita Neustadt.

Aasdiere: Edwin Pagel het die foto op Okonjima geneem.

Kan jy my sien?: “Ek speel wegkruipertjie, maar my bene en nek is te lank,” sê Björn Basler.

Jongelinge: W von Teichman het die foto tydens ’n besoek aan Suid-Afrika geneem.

Slaap: “Die olifant is lekker vol wit modder,” sê Gawie Koekemoer.

Perdeby: “Ek en my vrou was onlangs in Etosha,” sê Edwin Pagel.

Peusel: “Ek hou van lekkernye,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer