Lesersfoto's vir 7 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Draak?: Edwin Pagel het die foto van die berg wat soos ’n draak lyk geneem.

Belowend: “Ek het die foto by die Avisdam geneem,” sê Esther van Zijl.

Mooi: “Ek het die ou plaashuis met die reënboog in Helmeringhausen afgeneem,” sê Björn Basler.

Heel: Elize het die foto van die reënboog afgeneem.

Goue uur: Madelaine Laubscher het die foto in Hentiesbaai geneem.

Klomp sand: Bianca van Niekerk het die duine afgeneem.

Helder: “Die volmaan loer tussen die wolke deur ,” sê Sigi Lösch.

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer