Lesersfoto's Woensdag 20 Mei 2020
Droog: Boas Naanda het die foto op Erindi geneem.
Veilige reis: “Weer op pad,” sê Björn Basler.
Geskiedenis: “Die smalspoor-trein van ouds staan nou op Arandis,” sê Piedab van der Westhuizen.
Mooi: Die pragtige sonsondergang by die Molle in Swakopmund is deur Valeria afgeneem.
Hoop: “Die wolkies lyk belowend in Usakos,” sê Charmain Smit.
Moeg: “Sukkel-sukkel die opdraand op, op pad huis toe,” sê Fanie Smit.
Dankbaar: “Die hemele maak oop,” sê Jean Hübsch.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie