Leserskommentaar 28 Desember 2020
Foto: So maak ons in Otjiwarongo maar self ons straat se gate toe voor ons huis. Voor iemand sy voertuig breek ry daardeur.
Stem saam met dr. Philip de Villiers dat ouer dokters hul menings gee oor al die genetiese siektes en sindrome. Jonger dokters het sekerlik nog nie kennis gemaak met al die vroeër jare se siektes, onderliggend nie. Sal dit waardeer.
Aan ieder en elk wat tydens die Kersgety ‘n diens gelewer het, wat nie op Kersdag en Gesinsdag saam met familie en vriende kon kuier nie: BAIE DANKIE vir jul opofferings. Ons wens elkeen toe ‘n 2021 wat die beste en mooiste ooit sal wees!
As die wetstoepassers nie begin kyk na die braaiplekke teen die strand tussen die hotel en Supertube by Hentiesbaai nie sien ek groot Covid-19-probleme aan die kom oor Nuwejaar. Dis reeds ‘n opmekaar en inmekaar miernes sonder maskers en sosiale afstande wat nie bestaan nie. – Rob
Dit is beter dat die minister gepraat het, want die ander mompel dat jy niks verstaan nie.
Lüderitz is ‘n industriële hawedorp. Swakopmunm is ‘n toeriste-vakansiedorp. Hentiesbaai is ‘n strandhengeldorp. Torrabaai is ‘n strandvisvangplek.
Hoe is dit moontlik dat die polisie se iron lady trou met 400 gaste sonder maskers. Watter voorbeeld!!!
H.E. The President, Dr. Hage Godfried Geingob, six (6) months have lapsed after you have received the Report on Ancestral Land from the costly 15 member Commission.
The regional and local authority elections, which you were afraid of, have also been concluded. The voices of the electorate were loud and clear, so what are you still waiting for to release this report?
On another development there is a potential need for you to intervene strategically into the unfairly, if not corrupt allocation of the new fishing rights by the new Fisheries Minister, Dr. Albert Kawana. The substitution seems to be old "Fishrot wine" in a new bottle. – BAB, //Kharas

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie