Liebenberg nuwe regter in Teko-verhoor
Liebenberg nuwe regter in Teko-verhoor

Liebenberg nuwe regter in Teko-verhoor

Jo-Mare Duddy Booysen
Regter Christie Liebenberg is as die nuwe regter in Teko-verhoor aangewys waar twee Namibiërs en ‘n Chinees van beweerde bedrog van N$120 miljoen aangekla word.
Hulle is Teckla Lameck, Jerobeam Mokaxwa en Yang Fan.
Liebenberg se aanstelling volg nadat waarnemende regter Maphios Cheda haarself van die saak verskoon het.
Die verhoor moet weer van voor begin. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!