Liefde in die lug
Valentynsdag word vandag wêreldwyd gevier en geliefdes word met liefde, blomme en sjokolade oorlaai. Hopelik tref Cupido se pyltjies vele harte. Elizabeth Xoagus, Nakathingo Iita en Nestor Jahongo van Flowered Earth-bloemiste in Windhoek was gister hard besig met hul voorbereiding vir dié romantiese dag en sê alhoewel hulle baie hard gewerk het, is hulle bly om hul kliënte so vol liefde te sien. Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie