Ligte af oor N$47 miljoen

NamPower sê kliënte wat aanmaningsbriewe oor uitstaande skuld geïgnoreer het, se krag moet af.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtDis oor 'n week ligte af vir verskeie nedersettingsrade, 'n dorpsraad, 'n myn en verskeie kragvoorsieningspunte van die minis­terie van landbou, water en bosbou
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer