Lubowski vra om verskoning
Lubowski vra om verskoning

Lubowski vra om verskoning

Denver Kisting
Denver Kisting - Me. Gabrielle Lubowski, adv. Anton Lubowski se weduwee, het vanmiddag vir pres. Hage Geingob om verskoning gevra. Hiernaas het sy die inhoud van 'n ope brief wat sy op 16 Junie geskryf het, teruggetrek. 'n Storm het om die weduwee se kop losgebars nadat dié brief aan die lig gekom het.
Hierin verkwalik sy vir Geingob vir haar man se dood 30 jaar gelede. Hy het op 12 September 1989 in 'n sluipmoordaanval in Windhoek gesterf. Sy het tot Woensdag gehad om haar woorde terug te trek en om verskoning te vra of sy sou vir laster gedagvaar word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!