Lugbespuiting teen sprinkane ingespan

Plaagdoder is Sondag oor sowat 10 hektaar vanuit die lug in die Itomba-gebied bespuit om die gevreesde rooitreksprinkaan te beveg.
Elvira Hattingh
Die Namibiese lugmag (NAF) het die afgelope Sondag met lugbespuiting in die Zambezistreek begin om die uitbreking van die rooi treksprinkaan te beveg. Die NAF span vir een maand kr
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer