Ma eis ’n miljoen ná seun se dood

Die polisie sê die moord op ’n 18-jarige deur ’n voormalige beampte het nie plaasgevind terwyl die beampte aan diens was nie.
Henriette Lamprecht
face="Verdana" >Henriette Lamprecht - ’n Vrou wie se agtienjarige seun deur ’n voormalige speurder in die polisie doodgeskiet is, eis ’n miljoen dollar van die polisie en die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer