Ma en baba deur krokodil aangeval
Ma en baba deur krokodil aangeval

Ma en baba deur krokodil aangeval

Francoise Steynberg
‘n Ma (28) en haar vier maande oue baba het gesterf nadat hulle gister deur ‘n krokodil by die Shighuru-nedersetting in die Kavango-Oosstreek aangeval is.

Die voorval het omstreeks 15h30 plaasgevind, het die hoofinspektuer Edward Kavara van die Namibiese polisie gesê.

Die vrou is as me. Ndapenikwa Penighambeko Kanyemba geïdentifiseer en haar naasbestaandes is van haar dood ingelig.

Volgens Kavara was Kanyemba besig om wasgoed op die oewer van die Kavangorivier te was met haar baba op haar rug toe hulle aangeval is.

Die vrou se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 gevind, maar die polisie is nog steeds besig om na haar baba se lykie te soek.

Foto Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!