Maanling g’n misverstand
’n Maanling verlang na die aarde en ’n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie…
Gelukkig vind hierdie twee sielsmaats mekaar en kom tot ’n dieper verwondering oor die lewe om hulle.
Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimwee het hy.
Is dit vir ’n klein wesentjie van klip moontlik om in ons harte van bloed ’n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak? - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie