Mahupelo wen in hoërhof

Ná 4 716 dae van onregmatige aanhoudig tydens die Caprivi-hoofverraadverhoor, sal die staat nou vir 'n vrygespreekte moet opdok.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Een van die mans wat vrygespreek is in die Caprivi-hoogverraadsaak, het in die Windhoek-hoërhof 'n oorwinning teen die aanklaer-generaal behaal.Waarnemende regte
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer