Maltas-klub 2018 skop af
Maltas-klub 2018 skop af

Maltas-klub 2018 skop af

Die nuwe genomineerde lede van die Internasionale Universiteit van Bestuursake (IUM), die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) en die Universiteit van Namibië (Unam) se Maltas-klub vir 2018 het die agtste onafhanklikheidspartytjie vir kinders met kanker in Windhoek se Sentrale Hospitaal gehou. Die studente het speelgoed en kos aan die kinders geskenk en tyd met hulle deurgebring. Die nuwe Maltas-lede sal op 11 April bekend gestel word. Hulle sal vir die volgende jaar verskeie projekte aanpak om die lewe van minderbevoorregte gemeenskappe in Namibië te verbeter.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer