Man ernstig beseer in ongeluk by Arandis
Man ernstig beseer in ongeluk by Arandis

Man ernstig beseer in ongeluk by Arandis

Henriette Lamprecht
Die polisie in die Erongostreek sê 'n 30-jarige man, M.L. Bekker, is Dinsdag omstreeks 17:50 ernstig beseer nadat hy beheer oor sy voertuig verloor en dit die pad verlaat en omgeslaan het. Volgens die polisie het die ongeluk sowat vier kilometer van Arandis in die rigting van Usakos plaasgevind. Bekker is met ernstige kopbeserings en in 'n kritieke toestand in die Cottage-hospitaal op Swakopmund opgeneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 37° Rundu: 22° | 38° Eenhana: 21° | 37° Oshakati: 22° | 34° Ruacana: 19° | 37° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 21° | 36° Omaruru: 20° | 38° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 18° | 34° Henties Bay: 14° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 18° | 34° Mariental: 18° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 17° | 35° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 14° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 16° | 33° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 7° | 24° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 24° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 13° | 27° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 30° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!