Man se lyk op strand gevind
Man se lyk op strand gevind

Man se lyk op strand gevind

Tanja Bause
Erwin Leuschner



Een van die vissermanne wat sedert Woensdag naby die Platz Am Meer-inkoopsentrum op Swakopmund vermis word, is gevind.

Die lyk van 'n man is gister kort na middernag deur lede van die buurtwag, asook die Seereddingsinstituut van Namibië (SRIN) noord van die inkoopsentrum op die strand gevind.

Die hoof van die Swakopmund-brandweer, mnr. Adri Goosen, het dit bevestig. Die tweede vermiste man is nog nie gevind nie. Die skiboot het Woensdag 'n groot brander getref en dié twee mans het van die boot geval. Die ander persone, insluitend die skipper, is ongedeerd. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!