Man sterf in bootbrand
Man sterf in bootbrand

Man sterf in bootbrand

Otis Finck
‘n Brand wat Saterdagoggend op die Ocean Tide-stokvisboot ontstaan het, het die lewe van ‘n man geëis, het die polisie gister bevestig. Die boot was in die kaai van Seawork Fish Processors op Walvisbaai vasgemeer. Die brand, wat vinnig versprei het, het vermoedelik weens 'n kortsluiting ontstaan. Die oorledene, mnr. Hausiku Mathews Sivambo (40) was deel van die bemanning van 20 en was op die boot vaskeer. Die res het ongedeërd daarvan afgekom. Aansienlike skade is aangerig. Die polisie-ondersoek duur voort. Foto Otis Finck

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!