Man vas vir moord op 19-jarige vrou

Henriette Lamprecht
'n Man (29) het homself gisteraand aan die polisie op Otjiwarongo oorgegee, ná hy volgens hom sy vriendin ernstig aangerand het. Polisiebeamptes het hom na die huis in die DRC-informele nedersetting op die dorp vergesel, waar sy dood gevind is. Die negentienjarige meisie het veelvuldige steekwonde aan haar liggaam gehad. Volgens die verdagte het hy haar vroeër na bewering in die bed met 'n ander man betrap. Die man verskyn môre in die landdroshof op die dorp.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!